ONS GEE OM PROJEK

Bybel-Media se Goeie Nuus Media bediening en CLF neem hande met die Worcester en Rawsonville gemeenskappe om 140 kinders in 21 SmartStart speelgroepe te ondersteun.

Woensdag, 27 November 2019 was die oorhandig van splinternuwe kinderboeke aan hierdie kinders ter waarde van R60 000. 

Elkeen ontvang saam hiermee ook ‘n Kerspakkie lekkers ter waarde van R20.00.IMG-20191128-WA0006


Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s