Diaconia

ONS GEE OM!

Bybel-Media se Goeie Nuus Media bediening en CLF neem hande met die Worcester en Rawsonville gemeenskappe om 140 kinders in 21 SmartStart speelgroepe te ondersteun.

Op Woensdag, 27 November 2019  was die oorhandiging van die splinternuwe kinderboeke aan hierdie kinders ter waarde van R60 000. Elkeen ontvang ook ‘n Kerspakkie lekkers ter waarde van R20.00.

IMG-20191128-WA0006

_______________________________________________________________________________________________

 

avian-park-tuinbou-_-2016-komp

avianpark-gemeenskap-tuinbouklub-2016

Herberg Kinderhuis uitstappie op 19 Februarie 2017

______________________________________________________________________________________________

Wasgoedlyn met ‘n kinkel

As deel van Diaconia se projekte, het hulle op die blink idee besluit om wasgoedlyne in die kerk en saal te span. Dit is egter nie die Maandagoggendwasgoedlyn nie, maar een met kartonklere. Daar is drie verskillende kleure kaartjies. Rooi is vir voorbidding, groen is vir ons Emmers vol genade kosprojek en geel is vir instansies, soos Herberg Kinderhuis, se spesifieke behoeftes.

 

20170307_144019