Getuienis

WORCESTER NA CALA VENNOOTSKAP 2017

 

Eerste stop vir ontbyt in Leeu-Gamka

 

POPPIES VIR CALA

Ta Lenie

Die poppekas is besig en baie geseënd. Hulle is geseën met twee pragtige tolke. Ons loof ons Vader vir bewaring op die pad, vir gesondheid en entoesiasme.

 

IMG-20170703-WA0003

By die Vroeë Kindontwikkeling is die vroue besig. Met die span se vertrek uit Worcester, was daar voorberei vir 10 vroue. Daar is uiteindelik 32 vroue geregistreer. Daar is slegs tien bokse met apparaat en die uitdaging is fondse om vir elke vrou haar eie boks te pak. Bid asb saam met ons vir fondse.